KAPTEIN FANIE

  

Site menu

Statistics


Total online: 1
Guests: 1
Users: 0

ComScore

FLOOZE




HET JY DIE MOVES? LAAT DIE FLOOZE JOU LEER BOOGIE,DAN TUNE HG-TEMPO JOU MET LEKKER PRYSE. . .

TJOMMAS, HIER KOM `N DING. EN DIE FLOOZE, WEL SY WATCH JOU. . .DAAI SPANNER-GIRL KEN MOS VAN DANS, EN WIE HET DAN NOU NOG  NIE DIE FLOOZERENA GEDOEN NIE? VAN KOMMIN TJOMME TOT KOEL MENSE WEET HOE OM DIE MOVES TE GOOI. PARTY DOEN DIT OPENLIK EN ANDER SKELM AS NIEMAND KYK NIE. VAN KLEINGOED NA OUMAS TOT SELFS DIE MECHANICS VAN WITBANK. MAAR PAPPIE,FLOOZE IS NIE `N CHEAP DATE NIE. HAAR NUWE ALBUM, EK WATCH JOU, IS NOU OP DIE RAK EN DAAROP IS `N RITS NUWE TUNES, ONDER MEER DIE BIKE BRIEKE BOOGIE. EN AS JY GEDINK HET DIE FLOOZERENA IS COOL, WAG TOT JY 

 

HIERDIE EEN SE MOVES SIEN. DIE BIKE BRIEKE BOOGIE IS ROF, MY OU, DAAR`S DOUGHNUTS EN WHEELIES – JY SIEN SOMMER DIE ROOK TREK. EN FLOOZE WIL SIEN OF JY DIT KAN DOEN. WYS ONS HOE JY DIE FLOOZE-BOOGIE DANS – DIS `N COMBO VAN HOEZIT MY TJOMMA EN DIE BIKE BRIEKE BOOGIE SE MOVES – EN JY KAN GROOT PRYSE WEN. . . ONS NOEM DIT DIE TJOMMA CHALLENGE. EN MOENIE SKRIK NIE, PAPPIE, DIE FLOOZE KEN HAAR STORIE. DAAROM HET SY SPESIAAL VIR HUISGENOOT-TEMPO LESERS HIERDIE UNIEKE PROUDLY SOUTH AFRICAN COMBO GEMAAK. TV`S, `N LAPTOP EN KATJIENG IS OP DIE SPEL.

 

SO MAAK JY!

STAP 1.KYK DIE FLOOZE-BOOGIE BY WWW.HUISGENOOT.COM OF OP ONS FACEBOOK BLAD. SY HET N SPESIALE VIDEO GEMAAK WAT JOU WYS HOE DIT WERK. DIE MOVES IS OOK OP FLOOZE SE NUWE CD, EK WATCH JOU, KRY HOM DADELIK!

STAP 2.OEFEN, OEFEN, OEFEN IN JOU HUIS TOT JY ELKE BEWEGING BAIE GOED KEN. EN AS JY GEREED IS, GOOI HOM IN STAP 3.

STAP 3.MAAK `N MOVIE VAN JOUSELF MET JOU SELFOON OF KAMERA. DIE BACK TRACK IS `N SPESIALE BONUSSNIT OP EK WATCH JOU.

STAP 4.STUUR VIR ONS  DIE VIDEO. BRAND DIT OP `N DVD EN POS DIT NA POSBUS 6210, ROGGEBAAI 8012! MAAK SEKER DIS IN MPG OF MOV FORMAAT. AS JY `N YOUTUBE – KANAAL HET, LAAI DIT DAAROP EN STUUR VIR ONS DIE SKAKEL PER E-POS NA TEMPOBRIEF@HUISGENOOT.COM . OF PLAAS DIT OP ONS FACEBOOK BLAD BY WWW.FACEBOOK.COM/HUISGENOOTTEMPO. ONS SAL DIE VIDEO`S DAAR GAAN HAAL. OF STUUR `N E-POS NA TEMPOBRIEF@HUISGENOOT.COM . DIT MAG NIE GROTER AS 2MB WEES NIE.

 

WIE KAN INSKRYF?

 

ENIGIEMAND, OF JY NOU `N TJOMMIE , TJOMMA, TJO-MAMMA, TJO-PAPPA OF TJOMMA-GOGO IS.

 

WAT WEN JY?

 

1.       DIE WENNER KRY R10 000 KONTANT EN `N LCD-PLATSKERM-TV VAN MECER (55 DUIM) VAN R9 999.

2.       DIE NAASWENNER KRY `N LCD-PLATSKERM-TV (42 DUIM) VAN MECER VAN R5399.

3.       DIE DERDEPLEKWENNER KRY `N MECER SKOOTREKENAAR TER WAARDE VAN R2699.

 

STUUR JOU INSKRYWING VOOR 3 JANUARIE, TJOMMA!


WEBSITE:www.sorina.co.za

Search

Calendar

«  January 2025  »
SuMoTuWeThFrSa
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031

Entries archive


HTML Comment Box is loading comments...